Ontevrede Onnie

Forum vir bekommerde SAOU-Lede

MISSIE

SAOU - PROBLEME

RELEVANTE DOKUMENTE

PROSEDURE

Stem hier:

Die prosedure wat gevolg moet word, is soos volg:

Agtergrond
Op 1 Junie 2018 gaan die forum ʼn brief aan die hoofsekretaris en president van die SAOU rig waarin hulle versoek word om ingevolge die SAOU se grondwet ʼn Spesiale Nasionale Kongres af te kondig.

Die hoofsekretaris en president word een week gegun om die afkondiging te maak.

Indien dit nie toegestaan word nie, sal die forum op 8 Junie 2018 begin om die spesiale Nasionale Kongres af te dwing deur medelede te mobiliseer.

Ek dring hiermee daarop aan dat ʼn spesiale Nasionale Kongres van die SAOU sonder verwyl gehou word.

Ek mandateer die SAOU en die Provinsiale Uitvoerende Raad om ʼn mosie van wantroue in die hoofsekretaris sowel as die NUK ter tafel te lê aangesien ʼn vertrouensbreuk tussen my en die SAOU ontstaan het.

Mandaat